paroles de chanson Terpentyn - Appel
En
ek
sit
alweer
By
n
tafel
alleen
En
die
song
wat
speel
Was
jou
nommer
een
Gedagtes
van
ons
Dwaal
in
my
kop
Dit
speel
met
my
hart
En
dit
hou
net
nie
op
Gee
my
net
terpentyn
Om
die
verf
af
te
was
tussen
jou
en
my
Nog
n
slukkie
van
die
goeie
ou
wyn
Ek
wil
alles
vergeet
wat
ons
on
beskryf
Want
jy
is
die
einde
van
my
Ja
jy
is
die
einde
van
my
En
hoor
jy
my
Snags
na
jou
roep
Ek
skreeu
in
my
slaap
As
ek
saans
na
jou
soek
Ek
wens
ek
kon
leef
en
laat
leef
Jou
menslikheid
is
net
te
wreed
Gee
my
net
terpentyn
Om
die
verf
af
te
was
tussen
jou
en
my
Nog
n
slukkie
van
die
goeie
ou
wyn
Ek
wil
alles
vergeet
wat
ons
kon
beskryf
Want
jy
is
die
einde
van
my
Ja
jy
is
die
einde
van
my
En
gee
my
net
terpentyn
Of
goeie
wyn
Ek
wil
alles
van
jou
uitvee
wat
jou
kan
beskryf
Want
jy
is
die
einde
van
my
Gee
my
net
terpentyn
Om
die
verf
af
te
was
tussen
jou
en
my
Nog
n
slukkie
van
daai
goeie
ou
wyn
Ek
wil
alles
vergeet
wat
jou
kan
beskryf
Want
jy
is
die
einde
van
my
Ja
jy
is
die
einde
van
my
Ja
jy
is
die
einde
van
my
Jy
is
die
einde
van
my
En
hier
sit
ek
alweer
by
n
tafel
alleen
En
al
was
jy
hier
Sit
ek
steeds
alleen
1 Lei My Na Die Water
2 Kom En Lê My Neer
3 Vroumens
4 Hatfield Square
5 My Broer
6 Boskind
7 Tameletjie
8 Die Kamer Brand
9 Sally
10 Draak Se Rug
11 Lemoene
12 More Than Just Love
13 Shoes
14 Binnedorp
15 Terpentyn
16 Lied Vir Luna
17 Hatfield Square (Acoustic)
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.