Bittereinder - Jakkals trou - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Bittereinder - Jakkals trou




Jakkals trou
Jackal Wedding
Ja-nee
Yeah-no
Ek like hierdie beat kwaai, maar ek's nie kwaad vir jou nie
I dig this beat, but I'm not mad at you
Jou hele lewe is net nie 'n musiekvideo nie...
Your whole life just isn't a music video...
Homey, die son skyn nie nou nie, bere jou mangkungku
Homey, the sun ain't shining now, prepare your winter coat
Want dis duidelik dat jy wil byt maar jy kan nie kou nie
Cause it's clear you wanna bite but you can't chew
Jy's nie besig met 'n show nie, gooi ma' weg jou spieëltjie
You're not putting on a show, so ditch the mirror
Want jy is net nie daai ou nie, die hele ding is flippin phoney
Cause you're just not that guy, the whole thing is flipping phony
Ek's nie hier om te moan nie, ek's ma' net lief vir ironie (ha!)
I'm not here to moan, I just love irony (ha!)
Ons almal "jaag ons drome" maar ons leef nie in die "nou" nie
We all "chase our dreams" but we don't live in the "now"
Al die byters wat nie kou nie, en al die bouers wat nie bou nie
All the biters who don't chew, and all the builders who don't build
Hoe langer jy nou wegkruip hoe meer gaan niemand van jou hou nie
The longer you hide, the more nobody will like you
Wat ons tog moet soek is die egte teenoorgestelde
What we need to seek is the true opposite
Meet goed aan hul vrugte en herdink bietjie jou helde
Judge things by their fruits and rethink your heroes a bit
Daar was nog net een Mens wat geleef het sonder foute
There was only one Man who lived without mistakes
Voel hoe wil daai sondebokke orals oor ons klouter
Feel how those scapegoats climb all over us
Dis die ding wat my uitsit, hoe ons almal altyd blameshift
That's the thing that bugs me, how we all always blameshift
Ons kla mekaar maar aan tot die hoop leuens ons almal uitwis
We accuse each other until the pile of lies erases us all
Hoe kan dit ooit eindig? want ons almal is tog skuldig
How can this ever end? Because we are all guilty
Ek's verplig om te dig oor vergifnis se bevryding
I'm obliged to write about the liberation of forgiveness
Jakkals trou met wolf se vrou
Jackal marries wolf's wife
Die druppels word diamante in die sonlig se omvou
Drops become diamonds in the sunlight's embrace
Soek altyd die ligbreek tussen die wolke
Always look for the light break between the clouds
Hoe kan jy die lig meet sonder die donker?
How can you measure the light without the darkness?
Ek veg vir 'n balans en dis in kontras wat ek mening soek
I fight for balance and it's in contrast that I seek meaning
Dis oorlog wat ek voer in elke hoek van my verbeeldingsboek
It's a war I wage in every corner of my imagination's book
Dis veels te vroeg vir lelik spoeg en eintlik is ek redelik moeg
It's too early for ugly spitting and actually I'm pretty tired
Om vas te kyk teen elke muur waarteen ek ewig swoeg
Of staring at every wall against which I eternally toil
Ek vind my lig in die middel van die nag
I find my light in the middle of the night
En dit wil begin klink soos die laaste slag, en
And it starts to sound like the last blow, and
Sommer so tussen onderstebo-ritme
Just like that, between upside-down rhythm
Word ek 'n leier in 'n dans vol dowe mense
I become a leader in a dance full of deaf people
'N nasie kry altyd leiers wat sy verdien
A nation always gets leaders it deserves
Mense wat 'n spieëlbeeld is van wat die hart kan sien
People who are a reflection of what the heart can see
Daar's 'n baie groter prentjie maar ons gedagtes is so klein
There's a much bigger picture but our thoughts are so small
Dis die wêreld se mooiste liedjie maar ek ken skaars die refrein
It's the world's most beautiful song but I barely know the chorus
Herskep dit oor en weer met bloed en yster en 'n taal
Recreate it over and over with blood and iron and a language
En in daai skaduwee brand Suid-Afrika
And in that shadow, South Africa burns
Dis verspot hoe ons regeer word deur vrees
It's absurd how we are ruled by fear
Wees tevrede met jou lot want dit kan altyd erger wees
Be content with your lot because it can always be worse





Writer(s): Louis Minnaar, Jaco Van Der Merwe, Peach Van Pletzen


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.