Bok van Blerk - Modder En Bloed paroles de chanson

paroles de chanson Modder En Bloed - Bok van Blerk



Ek staan verlate langs geraamtes
Gebeende vingers wys na my
Hier tussen stof en roet en haat
Staan net die duiwel langs my sy
Alles is weg
Ek het alles verloor
In die grond bloei die mensdom se dade
Vir dit wat hier onder ons aarde
Word in die naam van oorlog gemoor
En my hart en my siel is vertrap
In daai modder en bloed
Staan nou op
Staan nou saam
Voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
Draai jouself terug na God
Vind jou siel en jou moed
In daai Modder en Bloed
In daai Modder en bloed
Nou staan ek hier
Gesak op my kniëe
En ek weet wat ek Hom nou moet vra
Wees die vuur en die staal in ons lywe
Om die vyand se haat te verslaan
En my hart en my siel is vertrap
In daai modder en bloed
Staan nou op
Staan nou saam
Voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
Draai jouself terug na God
Vind jou siel en jou moed
In daai Modder en Bloed
In daai Modder en bloed
Net die duiwel sterk sy dade
Vir 'n moordenaar se haat
Want net 'n goddelose aarde
Vermoor sy kinders in die aand




Bok van Blerk - Van De La Rey Tot Nou
Album Van De La Rey Tot Nou
date de sortie
10-11-2016




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.