Bouwer Bosch - God paroles de chanson

paroles de chanson God - Bouwer Bosch



Hoekom het jy weggeloop
Toe ek ek is lief vir jou
Die waarheid moenie jou afskrik nie,
Ek het nooit verwag dat jy dit moet terugsê nie
Dis nie hoe liefde werk nie,
Dis nie hoe my liefde werk nie.
Dis nie hoe my liefde werk nie.
Dis nie hoe my liefde werk nie.
Dis nie hoe my liefde werk nie.
Ek kan nie nou kalmeer nie.
Ek sit met soveel vrae oor alles
En ek wil jou nie blammeer nie.
Jy's veronderstel om in beheer te wees
Van hierdie tye waar die lewe nie sin maak nie
Ek is jammer ek twyfel soms.
Jy maak nie regtig dinge beter met jou glimlag nie.
Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie.
Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie.
Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie.
Kan jy hierdie keer dat dit nie weer,
Oor en oor gebeur
Ek probeer jou een laaste keer verstaan.
Ek dink ons moet nou "vir altyd" hier laat gaan.
"Vir altyd" hier laat gaan.
"Vir altyd" hier laat gaan.
"Vir altyd" hier laat gaan.
"Vir altyd" hier laat gaan.



Writer(s): Lutz Moeller-rieken, Kai Junge


Bouwer Bosch - God
Album God
date de sortie
27-10-2014

1 God




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.