Brendan Peyper - Jou Mond Is In Die Pad - Lewendige Opname paroles de chanson

paroles de chanson Jou Mond Is In Die Pad - Lewendige Opname - Brendan Peyper



Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Vir die derde keer,
Die laaste rondte en ek kan nie wag om te sien
Hoe hierdie aand uitspeel, uitspeel
Net 'n vinnige draai,
Hier by my pelle en ek kan nie glo teen hierdie uur is
Daar nog so lawaai, lawaai
Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n
Engel op 'n plaasdorpie lyk
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry
Maar ek kan nie, ek kan nie
Dis 'n laataand wakker
Kan nie beter-lekker
More's vroeg opstaan
Nou-nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis 'n aanhou kuier
Vinnig en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie
Want jou mond
Mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat
Vir die vierde keer
Doen ek die rondte
Toe jou oe my vang
En hierdie bene van my briek aan draai
Aan draai
Jy's so uit my plan
Maar ek kan nou al sien
Hier kom moelikheid
As jy daai wimpers voor my waai
My waai
Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n
Engel op 'n plaasdorpie lyk
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry
Maar ek kan nie, ek kan nie
Ek gaan vanaand altyd onthou
Terwyl jy dans in my arms, die maan wat lag en
'N ogie hou
Sommer net sonder woorde
As jou lippe my hier vashou
Jy weet ek kan nie terughou



Writer(s): Niel Schoombee, W. Loots


Brendan Peyper - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Album Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
date de sortie
22-09-2017




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.