Charlize Berg - As Jy Weet Dis Liefde paroles de chanson

paroles de chanson As Jy Weet Dis Liefde - Charlize Berg



Gestuur vir my
Gestuur om my weer lief te laat kry
Met n kyk in jou oe
Wat my weereens laat glo
In my self
Jy bring vir my
Jy bring vir my n hart
Wat nuut is
Met n strik omge bind
Het jy my hier gevind
Net vir jou
Ek wonder hoe jy dit reg kry
En ek wonder hoekom ek vir my self kan se
Soen n bietjie stadiger
Lag n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter as jy weet vir verseker
Se n bietjie meer hoe jy voel
Trek n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter as jy weet verseker dis liefde
Belowe my
Belowe my jy sal net so bly
En dat jy altyd sal wys hoe j net aan my sy hier wil wees
Aan my sy wil wees
Ek wonder hoe jy dit reg kry
En ek wonder hoekom ek vir my self kan se
Soen n bietjie stadiger
Lag n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter as j weet verseker
Se bietjie meer hoe jy voel
Trek n bietjie harder lief n bietjie
Dieper en beter as jy weet verseker dis liefde
As jy weet verseker dat daar is niks beter dis liefde
So as dit is hoe voel
Soen n bietjie stadiger
Lag n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter
As j weet verseker
Se n bietjie meer hoe j voel
Trek n bietjie harder lief n bietjie
Dieper en beter as j weet verseker dis liefde



Writer(s): Johan Oberholzer


Charlize Berg - As Jy Weet Dis Liefde
Album As Jy Weet Dis Liefde
date de sortie
18-03-2016




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.