paroles de chanson Eerste Oogopslag - Chris Chameleon
Ek
kan
nie
slaap
vannaand
nie
Nie
na
gisteraand
nie
Nie
nadat
of
sedert
ek
jou
gesien
het
nie
Jou
skielike
verskyning
Was
dit
bloot
net
n
beswyming?
My
ontydige
hersenskimme...
O!
kan
dit
wees
dat
met
die
eerste
oogopslag
Dit
liefde
kan
wees?
En
glo
jy
nes
ek,
net
soos
n
kind
Dat
n
grootmens
dit
dalk
ook
so
kan
vind?
En
niks
maak
sin
vandag
nie
Nie
na
gisternag
nie
Toe
ek
jou
daar
eers
gewaar
het
Asof
daardie
oomblik
My
lewe,
in
n
oogwink,
Al
my
dae
tot
onsin
verklaar
Laat
die
mond
oorloop
waarvan
die
hart
dan
vol
is!

1 Ramkiekieliedjie
2 Here Comes the Night
3 Eerste Oogopslag
4 O Sole Mio
5 Sunrise, Sunset
6 Ooaa
7 Genade Van Die Liefde
8 Saved
9 Die Onverkrygbare
10 Droomland
11 Ek Vir Jou
12 Bitterbessie Dagbreek
13 Caruso
14 Laaste Baklei
15 Days Like This
16 Sterredank
17 Die Onse Vader
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.