Dana Winner - Dit Is 'N Wonder paroles de chanson

paroles de chanson Dit Is 'N Wonder - Dana Winner




Dit is n wonder
Dit is n wonder ja dat ek jou het ontmoet
Jy gee my lewe nou vir goed n stimulant
Dit is n wonder
Dit us n wonder as ek dink aan wat jy doen
Jy gee my lewe nou nuwe moed, n bietjie glans
N warm tintling in my bloed
N liefdes dans
N nuwe kans
Dit is n wonder
Gelukkeg wees beteken vir my eers nie so veel ek het tog geen
Ervaring selfs in teendeel,
Altyd val en wees opstaan sonder komentaar
En in stilte knoop ek die toutjies aan mekaar
Dit is n wonder
Dit is n wonder ja dat ek jou het ontmoet
Jy gee my lewe nou vir goed n stimulant
Dit is n wonder
Dit is n wonder as ek dink aan wat jy doen
Jy gee my lewe nuwe moed n bietjie glans
N warm tintling in my bloed n liefdes dans, n nuwe kans
Dit is n wonder
Tesame werk ek nou met jou aan n mooi begin ek
Het weer my vertroue terug en altyd goeie seën
Alle dinge wat ek doen, doen ek met plesier
En ekle kiss bewaar ek nou soos n suveneer
Dit is n wonder
Dit is n wonder ja dat ek jou het
Ontmoet jy gee my lewe nou vir goed n stimulant
Dit is n wonder
Dit is n wonder as ek dink aan wat jy doen jy gee lewe nuwe moed n
Bietjie glans,
N warm tintling in my bloed n liefdes dans, n nuwe kans
Dit is n wonder
(End)



Writer(s): C. De Wit


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.