Die Kat Se Snor - Hier By My paroles de chanson

paroles de chanson Hier By My - Die Kat Se Snor



Wil jy, wil jy...
Onder my kombers in kruip.
Wil jy, wil jy...
Vir jou 'n plekkie langs my kry?
Wil jy, wil jy...
Wil jy, wil jy...
(1)
Hier by my kan jy borrel, jy kan blom,
Hier by my kan jy afpak, los alles hier by my,
Hier by my kan jy wees, net wie jy wil wees,
Hier by my...
Hier by my...
Hier by my...
(2)
Praat ek luister... Jou woorde bly by my.
Ja dit fluister, dit maak 'n nuwe klank in my.
Hoor my hart klop, wanneer jy my verlei.
(2)
Hier by my kan jy borrel, jy kan blom,
(Hier by my)
Hier by my kan jy afpak, los alles hier by my,
Hier by my kan jy wees, net wie jy wil wees,
Hier by my...
Hier by my...
Hier by my...
Yeah - Ohohohoooohohohohoho
Ohohohoooohohohohoho
(3)
Hier by my kan jy borrel, jy kan blom,
(Hier by my)
Hier by my kan jy afpak, los alles hier by my,
Hier by my kan jy wees, net wie jy wil wees,
Hier by my...
Hier by my...
Hier by my...
Ohooohoo



Writer(s): maré corzee, pappa g, kobus de kat


Die Kat Se Snor - Die Kat Se Snor
Album Die Kat Se Snor
date de sortie
20-02-2012




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.