Eden - Dirty Dancing paroles de chanson

paroles de chanson Dirty Dancing - Eden



druk jou lyf teen my lyf
wil jou liggaam hier teen my voel
want alleen is ek koud
maar jy maak my warm, net jy maak my stout
kom en leen my jou mond
wil jou lippe op meine voel
en ek sal jou optel
swyzi verbyby, ek sal jou nooit laat val
en ons speel dirty dancing
en ons dans in die donker
dirty dancing en ons voel weer jonger
trek my in trek my uit dit is tyd om die deur te sluit
want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
as jy vat vat jy raak
weet net wat om met my te maak
want hier tussen die lakens kom jy soos atuin
jy's n kunswerk vir my
en ons speel dirty dancing
en ons dans in die donker
dirty dancing en ons voel weer jonger
trek my in trek my uit dt is tyd om die deur te sluit
want daars niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
ek, en jy het die tyd van ons lewe
elke deel van jou lyf
elke kurwe gemaak net vir my
en ons speel dirty dancing
en ons dans in die donker
dirty dancing, en ons voel weer jonger
trek my in trek my uit dit is tyd om die deur te sluit
want daars niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
dirty dancing en ons dans in die donker
dirty dancing en ons voel weer jonger
trek my in trek my uit
dit is tyd om die deur te sluit
want daars niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand



Writer(s): christoph kotze, ewald coleske, johan vorster


Eden - Nooit Oud Raak Nie
Album Nooit Oud Raak Nie
date de sortie
20-10-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.