Eden - Vra My paroles de chanson

paroles de chanson Vra My - Eden



Vra my
vra my as jy my wee terug wil he
Vra my want ek wil dit vir jou se
Alles in my klop vir jou
Wil jy weet hoe dit voel om my terug te he
Ek kan sien jy is moeg om alleen te le
Want my liefde brand nog altyd net vir jou
Al die dae sonder jou het ek af getel
En gewag by die foon dat jy my weer bel
En ek wonder of jy onthou
Ek is altyd hier vir jou
Vra my
Vra my as jy my wee terug wil he
Vra my want ek wil dit vir jou se
Vra my as jy my wil he
Gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou
Gaan jy hou by jou plan om my te weerhou
Om te se wat ek voel
Ek is lief vir jou
Of gaan jy ook se wat jy al lankal wou
Laat ek voel hoe dit voel om jou man te wees
Laat ek weet wie jy is sonder al die vrees
Want my lewe draai net om jou
Wil jy se hoe voel jy nou
Vra my
Vra my as jy my wee terug wil he
Vra my want ek wil dit vir jou se
Vra my as jy my wil he
Gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou
Ek het my hart verloor op jou
Ek het my hart verloor op jou
Vra my
Vra my as jy my wee terug wil he
Vra my want ek wil dit vir jou se
Vra my as jy my wil he
Gee my
Gee my net vanaand 'n deel van jou
Gee my net iets om aan vas te hou
Alles in my klop vir jou




Eden - Dekade
Album Dekade
date de sortie
29-03-2010




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.