Elizma Theron - Dink Jy Nie Meer Aan My Nie paroles de chanson

paroles de chanson Dink Jy Nie Meer Aan My Nie - Elizma Theron



Jy het gedink daars n kans dat ons twee weer
Net nog n keer kan vergeet en probeer
Om al die dinge te los wat mekaar seer maak
Ek was bereid om te ek is jammer
En alles van my wat jou pla te verander
Jy het geglimlag, gesê dis nie nodig nie
my
Dink jy nie meer aan my
Dink jy nie meer aan my
Want my hart roep jou
Brand die vure nie meer by jou, vir my
Jy't my gesoen en gesê jy is bly dat
Tyd ons geleer het en ons weer n kans vat
Dit wat ons het is amazing het jy gesê
Ek wag al vir dae om jou stem weer te hoor
Ek kannie help om te dink dat ek jou weer verloor het
Nou ek en wonder of iemand daar Lanks jou lê.
my
Dink jy nie meer aan my
Dink jy nie meer aan my
Want my hart roep jou
Brand die vure nie meer by jou
my
Dink jy nie meer aan my
Dink jy nie meer aan my
Want my hart roep jou
Brand die vure nie meer by jou, vir my



Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly


Elizma Theron - Stilte & Storms
Album Stilte & Storms
date de sortie
30-06-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.