paroles de chanson Ek Glo in Die Son - Fokofpolisiekar
Ek
glo
in
die
son
Dat
n
môre
weer
opkom
Ek
glo
in
my
vrou
Ek
glo
in
my
kind
Ek
glo
in
die
wind
Ek
glo
in
die
reën
Ek
glo
jy
moet
ander
mense
hanteer
Soos
wat
jy
hanteer
wil
word
Ek
glo
in
die
berge
Ek
glo
in
die
seer
Ek
glo
daar
is
mense
wat
nog
omgee
Ek
glo
in
ons
Ek
glo
in
die
son
Ek
glo
in
swem
Ek
glo
in
my
hond
Ek
glo
in
die
son
Dat
n
môre
weer
opkom
Ek
glo
in
luister
Ek
glo
in
my
vriende
Vervelig
en
kort
Ure
is
wonde
Die
laaste
een
dodelik
Dis
later
as
wat
jy
dink
Dis
onredelik
En
dan′s
dit
verby
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.