Fokofpolisiekar - Selfoontoring Van Babel - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Fokofpolisiekar - Selfoontoring Van Babel




Selfoontoring Van Babel
Self-Examination of Babel
Dis ′n teer saak dié
This is a sticky matter
Laat ons die pad vat
Let's hit the road
Ek is oppervlak
I am surface
Krap diep
Scratch deeply
En jy sal draadwerk en waansin in my sien
And you'll see wires and madness in me
Robot god spinnekop
Robot god spider
eiers in my mond
Lays eggs in my mouth
Ons bewe in sy teenwoordigheid
We tremble in his presence
Sit vas in sy spinnerak
Caught in his web
Biologiese rekenaar
Biological computer
Kopieë van mekaar
Copies of each other
Gebreekte antenna
Broken antenna
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Struggle to communicate with each other
Ons kruisig die wyse
We crucify the wise
En wys na die kruise
And point to the crosses
Sal vir jou die data myn
Will mine the data for you
En hou soos 'n geheim
And keep it like a secret






Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.