paroles de chanson Vir Altyd 07 November - Fokofpolisiekar
Vir
altyd
07
November
Al
jou
vriende
se
vir
my
Dat
jy
baie
teleurgesteld
sou
gewees
het
in
my
Ek
kan
jou
nie
so
goed
soos
wat
ek
wil
Onthou
nie
Maar
dit
voel
nou
asof
jy
′N
bietjie
beter
na
my
kyk
Jy't
net
soveel
gedrink
En
ook
jou
hele
lewe
lank
Probeer
weg
hardloop
Ek
weet
nie
hoe
jy
as
kind
was
nie
Jy′t
ook
elke
aand
uitgegaan
Ek
het
geweet
dit
gaan
gebeur
Ek
het
geweet
dit
gaan
gebeur
Al
die
geskree-ery
Was
toe
verniet
gewees
Ek
het
jou
vergewe
En
jy
Jy
vir
my
Ek
sien
jou
in
meisies
raak
En
dan
gaan
soek
ek
jou
daar
Ek
weet
dis
fokken
simpel
van
my
Soos
'n
baarmoeder
Dun
gesmeer
Oor
elke
wegkruip
plek
En
trappie
van
my
sosiale
leer
Als
van
jou
wat
in
my
gis
Gee
my
hoendervleis
As
dit
November
is
Dis
al
wat
ek
wil
se
Dis
al
wat
ek
kan
se
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.