Francois van Coke feat. Ryno Velvet - Aande paroles de chanson

paroles de chanson Aande - Francois van Coke feat. Ryno Velvet




Ek vind nog my voete
Vind my voete as jy my skop
Vasgedraai besete
Alarm weergalm in my kop
Voel jy nog die aarde
Wat onder jou beweeg?
Volg jy nog die roete?
Waar moordenaars kan preek
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Stop my op
As jy jok
Doen jy nog die moeite
Om die wêreld te kan stop?
Sodra alles soet is
Gaan dit dadelik na jou kop
Werk aan ons beroerte
En 'n hou wat my uitklop
Maak die rotse klippe
En gee vir my die stof
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Stop my op
As jy jok
Die kameras kyk terug in jou
Ons sien saam ons onvermoë
Ons sal kry wat ons verdien
As ek jou net weer kan
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Hierdie aande
Hierdie aande fok my op
En ek bloei nog
En ek bloei nog as jy jok
Stop my op
As jy jok



Writer(s): Francois Badenhorst, Ryno Van Der Merwe, Richard Kyle Onraet



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.