Groep Twee - Ou Kraalliedjie paroles de chanson

paroles de chanson Ou Kraalliedjie - Groep Twee



Jy met jou mandoulienkie
Ek met my bandoulienkie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange en oullienhoutbome
En 'n ribbok wat wat saar teen die randjie staan
Ons sing, ons speel
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel
Jy met jou mandoulienkie
Ek met my bandoulienkie
Sing ons die Oukraalliedjie saam
Instrumenteel
Herhaal van begin



Writer(s): Brown


Groep Twee - Afrikaanse Volksliedjies - Deel 1
Album Afrikaanse Volksliedjies - Deel 1
date de sortie
16-04-1999



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.