paroles de chanson Sonder Jou - Gé Korsten
Sonder
jou
kan
ek
nie
lewe
nie.
Sonder
jou
is
ek
alleen.
Sonder
jou
het
ek
nie
vrede
nie.
Sonder
jou,
sonder
jou.
Sonder
jou
is
al
my
vreugde
heen.
Sonder
jou
kan
nie
hou.
Sonder
jou
wonder
ek
waar
is
jy?
Sonder
jou,
sonder
jou.
Sonder
jou
kan
ek
nie
gaan.
Sonder
jou
wat
my
verstaan.
Net
vir
jou
het
ek
so
lief.
Bly
by
my
asseblief.
Sonder
jou
kan
ek
nie
lewe
nie.
Sonder
jou
kan
ek
nie
gaan.
Sonder
jou
het
ek
nie
vreugde
nie.
Sonder
jou,
sonder
jou.
Sonder
jou
kan
ek
nie
gaan.
Sonder
jou
wat
my
verstaan.
Net
vir
jou
het
ek
so
lief.
Bly
by
my
asseblief.
Sonder
jou
wil
ek
nie
lewe
nie.
Sonder
jou
is
ek
alleen.
Sonder
jou
het
ek
nie
vrede
nie.
Sonder
jou,
sonder
jou.
Sonder
jou,
sonder
jou.
Sonder
jou,
sonder
jou.
1 Wees Lief Vir My
2 Reen
3 Die Hawekafee
4 Die Hemelspoort
5 Kufsteinlied
6 Mooi Ou Kaapland
7 Ek Hou Van Jou
8 Algoabaai
9 Sing, Seeman, Sing
10 Hier Is 'n Mens
11 Seeman
12 Jerusalem
13 Liefling
14 Nicolene
15 Lied van die Lewe
16 Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe
17 Sonder Jou
18 Glimlag
19 Die Hartseerwals
20 1000 Soene
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.