paroles de chanson Eksie Ou - Jack Parow
Voor
die
gym
voor
dit
opmaak,
met
n
protein
shake
2ure
op
die
treadmill
anders
is
ons
spyt
Mens
health
covers,
voel
altyd
fokken
great
Want
al
wat
regtig
tel
innie
lewe
is
hoe
jy
lyk
Innie
bed
teen
8uur
met
n
goeie
fokken
boek
Groot
innie
bolyf,
ma
lig
innie
broek
Tel
die
energade
op,
brandy
moet
jy
neersit
Hang
nog
by
clubs
uit
al
is
ons
amper
40
Date
net
dom
blondes,
want
dis
fokken
maklik
Probeer
heeltyd
diep
wees,
ma
bly
oppervlakig
Lifestyle
centres
en
clinique
for
men
Lifestyle
blogs,
lyk
soos
barbie
se
ken
Pims
en
fokken
lemonade,
kuai
en
buzz
Nul
personality,
lifenhancing
drugs
So
klap
jou
fokken
hanne
vir
die
moffies
met
die
guns
En
kom
soek
parow
by
die
bar
as
jy
lus
is
vir
n
man
Sit
heel
voor
in
die
kerk,
ons
lewe
bo
ons
ryk
Ons
bid
alweer
vir
werk,
die
bediende
moet
mos
stryk
Kaarte
by
woolworths
en
edgars
accounts
Country
road
vat
my
huis
toe,
die
last
boy
scout
Nog
n
huisie
in
n
kompleks,
twee
karre
innie
garage,
Mug
en
bean
breakfasts,
eet
net
ceaser
salaads
Bybel
innie
handsak,
ma
as
dit
moeilik
gan
dan
skei
ons
Cafe
oppie
straat
hoek,
ma
as
ons
iets
soek
dan
ry
ons
Mannies
en
peddies,
botox
en
lifts
Tuinboys
en
nanys,
mouldy
en
miff
Ons
huis
lyk
soos
n
ad
vir
mr.price
home
Ons
almal
fokken
lyk
soos
moerse
nice
clones
Getroued
met
mr.min,
gemis
deur
min,
Bloed
rooi
fokken
lipstick
en
hare
mooi
geperm
Familie
vakansies
op
knysna
of
plet
Asb
kan
iemand
ons
net
fokken
red
Ons
dra
brille
sonder
lense,
bly
in
open
plan
flats
Vol
bal
en
klou
tafels
en
opgerolde
yoga
mats
Side
path
hairstyles
en
sailor
tatoos
Ons
facebook
vol
gepak
van
fotos
van
on
shoes
Rook
net
tabak
deur
ou
oom
pype
Dit
proe
dalk
soos
kak
ma
dit
lyk
baie
greater
Nog
n
kak
fotograaf,
nog
n
ice
fokken
model
Nog
n
graphic
designer,
nog
n
valpre
bottle
Vintage
fokken
klere,
ryk
soos
homeless
shelters
Probeer
almal
different
wees,
ma
lyk
die
fokken
selfde
Praat
met
n
aksent
ma
kom
van
die
kaap
af
Jy
kan
ons
drop
in
n
music
video
straight
vanie
straat
af
Ons
almal
speel
in
bands,
ma
speel
nooit
fokken
shows
nie
Ons
is
almal
selfcontious
omdat
niemand
ons
onthou
nie
Nog
n
band
uit
die
paarl,
nog
n
waste
of
space
Nog
n
and
union
bier,
nog
fokol
om
te
wys
Sandwich
by
superette,
wyn
by
by
power
and
glory
Meestal
by
die
bar
want
ons
lewens
is
te
boring
Nog
n
klein
biekie
makeup,
lyk
soos
n
post
mortom
Nog
n
pose,
nog
n
smile,
nog
n
album
op
we
are
awesome
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.