Jak de Priester feat. Steve Hofmeyr - Soen Die Reën (feat. Steve Hofmeyr) paroles de chanson

paroles de chanson Soen Die Reën (feat. Steve Hofmeyr) - Steve Hofmeyr , Jak De Priester



Ek wonder hoeveel tree
Het ons deur Stellenbosch geloop
Hoeveel take in a coffee shop gedoen
Ek wonder hoeveel nagte
Het ons deur mystic boer gejol
Hoeveel keer het ek probeer jou langs bohemia te soen
En ek wonder hoeveel nagte
Het ek gewens ons was alleen
Hoeveel keer wou ek net cozy raak
As dit buite begin reen
En hoeveel van daai chicken pies
Het ons by BP garage gaan koop
As ons honger uit die new-bar slip
Effens moeg en effens dronk
En dink jy dit is legal
As jy so vir my kyk
Met jou so beautiful soos die see
In dorpstraat teater, by a tafeltjie
Spesiaal net vir ons twee
Het ek my hart in ′n song vir jou gegee
En hier ons spore, diep in die grond
Deur plein straat en deur tollies
En in die geure van jou mond
Al was ek skaars twintig,
En soos 'n bootjie,
Doeloos in die see
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Weet ek jy het my van die liefde geleer
In elke straat in Stellenbosch
Is ′n gedig deur ons geskryf
In elke eike blaar, 'n happy song
In elke afdraai paatjie
jou woorde soos die reen
Herinnering verdwyn ook iewers heen
En ek wonder hoeveel nagte
Het jy gaan slaap sonder om te groet
Hoeveel keer moes ek met jou voicemail praat
'N lem in my gemoed
En hoeveel keer was daar stilte
As ek jou stem so graag wou hoor
En hoeveel keer was daar woorde,
Onnodig deur hart geboor?
En dink jy dit is legal
As jy so vir my kyk
Met jou so beautiful soos die see
In dorpstraat teater, by a tafeltjie
Spesiaal net vir ons twee
Het ek my hart in ′n song vir jou gegee
En hier ons spore, diep in die grond
Deur plein straat en deur tollies
En in die geure van jou mond
Al was ek skaars twintig,
En soos ′n bootjie,
Doeloos in die see
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Weet ek jy het my van die liefde geleer
En dink jy dit is legal
As jy so vir my kyk
Met jou so beautiful soos die see
In dorpstraat teater, by a tafeltjie
Spesiaal net vir ons twee
Het ek my hart in 'n song vir jou gegee
En hier ons spore, diep in die grond
Deur plein straat en deur tollies
En in die geure van jou mond
Al was ek skaars twintig,
En soos ′n bootjie,
Doeloos in die see____
Weet ek jy het my van die liefde geleer
Weet ek jy het my van die liefde geleer



Writer(s): Jak De Priester


Jak de Priester feat. Steve Hofmeyr - 15
Album 15
date de sortie
08-06-2017



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.