Jan Blohm - in wens paroles de chanson

paroles de chanson in wens - Jan Blohm



Kon ek opdrag gee,
Laat die rose bloei,
Trane in 'n glas,
Sou ek jou voete was,
Kon ek met jou dans,
Soos blare in die wind,
Sou ek tyd vasbind,
Heilig in 'n mens,
En al werk ek die nag trein,
Kan ek in drome glo,
As jy wag vir my,
Sal ek jou kom kry,
Kan ek jou donker skeur,
Laat dit lig op jou reen,
Jy hopeloos besef,
Jy sien jou in my,
Het ek dit reg gekry,
Om die man te vermy,
Om diep in jou lag,
Vlenters waansin aan,
En al werk ek die nag trein,
Kan ek in drome glo,
As jy wag vir my,
Sal ek jou kom kry,
Vir jou my mou rond dra,
As die ster in Betlehem,
Nog eenkeer vir my,
Na grond paaie ly,
Wil jou geheime hoor,
En in 'n boksie weg toor,
En 'n vuur vir jou maak,
Ek sweer sterre het vlerke,
En al werk ek die nag trein,
Kan ek in drome glo,
As jy wag vir my,
Sal ek jou kom kry,
En al werk ek die nag trein,
Kan ek drome glo,
As jy wag vir my,
Sal ek jou kom kry,



Writer(s): jan blohm


Jan Blohm - 'n Stille Runaway
Album 'n Stille Runaway
date de sortie
22-08-2005




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.