Jay - Benoni paroles de chanson

paroles de chanson Benoni - Jay



Almal staar die heeltyd na hast sy's
Goud sy's stout ek kannie bedaar nie.
Ek Wil nie bedaar now.
Almal weet sy kom now van hier my Hart my lyf dyf my teen die
Mure uit daar brand 'n guys in my kom staan hier langs aan my
Koor: sy sy kon van benoni af platina blond en sy hou van jag.
Sy braai 'n steak met Haar toe nommer een op
Die supergroep en 'n broekie soos altyd sju sju sju
Sy sy kom van benoni af sy's bruin gebrand en sy hou van draf
Sy luister heuwels fantasties sy't modelle vir
Maaitjies maar ek kyk nie na hulle nie nie nie my benoni
Ek raak mal as it aan my raak net jy
Net ek jou heupe perfeksie so so so sexy.
Wat is dit wat jy aan my doen jou hart jou lyf
Dyf my teen die mure uit daar brand 'n vuur in my.
Oh kom staan hier langs aan my
Herhaal koor
Benoni ek hou nie van jou nie ek's lief vir jou ek
Wou nie so gou nie maar nou's die tyd vir my en jou
Herhaal koor



Writer(s): johan oberholzer


Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Album So Lank Sal Ek Jou Liefhê
date de sortie
30-10-2017





Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.