Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou




Ek Verlang Na Jou
I Long for You
Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Yes I long for you my darling and I dream of your eyes so blue
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is′n mantel van rou
Yes I think only of you my darling and my heart is a cloak of sorrow
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
When you left me my world was torn apart
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
The sun ceased to shine and the moon paled
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand
Yes come back to me my darling I long for my darling tonight





Writer(s): Gilbert Gibson


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.