Jim Reeves - Nooentjie Van Die Ou Transvaal paroles de chanson

paroles de chanson Nooentjie Van Die Ou Transvaal - Jim Reeves



(Taffy Kikillus)
As die awendskadus daal kom
Ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie
Van die Ou Transvaal.
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag
So vry in ons hart sal ons liefde bly
Deur die jare deur gevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my.
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei.
--- Instrumental ---
Deur die jare deurgevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my.
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei...




Jim Reeves - Jy is My Liefling




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.