Karen Zoid feat. Riana Nel - Timbuktu - Live paroles de chanson

paroles de chanson Timbuktu - Live - Karen Zoid , Riana Nel



Kyk op na die hemel, weg van jouself af
Daar anderkant die horison en weet,
Vir eens in jou lewe, dat ek jou lief het
Ja, net soos wat jy is
Sien, wat voor jou staan, dit wat opreg is
Wat geld nie sal kan koop nie
En besef, nou is ek joune, en jou vir altyd, sal ek by jou staan
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is gepak
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Glo jy in vir ewig, daar waar twee mense jare bymekaar bly
En vergeet hoe dit eens was, toe hul nog albei enkellopend was
Want ek, kan my verbeel, jy met jou kierie, en ekke met my bolla
En jy noem my ietsie soos "Ma", en ek noem jou "Ou baas"
Ek droom oor daardie dae
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is gepak
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Kyk my in my en my wat jy voel vir my
Dis alles wat jy sal kan kry
net jy sal bly by my
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toe
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is gepak
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
(Vashou)
(Vashou)




Karen Zoid feat. Riana Nel - Republiek Van Zoid Afrika, Vol. 4
Album Republiek Van Zoid Afrika, Vol. 4
date de sortie
06-01-2017



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.