Karlien Van Jaarsveld - Feeverhaal paroles de chanson

paroles de chanson Feeverhaal - Karlien Van Jaarsveld



Dis nie jy nie dit is ek
Miskien 'n ander tyd 'n ander plek
Maar die liefde wat ons soek
Is nie tevinde hier vanaand
Jy soen my liggies op my kop
Ek voel jou hart deur jou hemp klop
Maar die redes bly teveel
Om jou te hou by my vanaand
Ek sal seker maar moet breuk
Sal seker maar moet huil
Sal seker maar moet leer om jou te laat gaan
Ek sal seker maar moet val
Ek sal seker maar moet weet
Hoe dit voel om te voel om jou te verloor
Oor en oor



Writer(s): Karlien Van Jaarsveld


Karlien Van Jaarsveld - Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Album Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
date de sortie
03-03-2011



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.