Kurt Darren - Rebel En Rats paroles de chanson

paroles de chanson Rebel En Rats - Kurt Darren




Saam in n span
Net soos een man
Deur strate geloop want ons weet ons kan
Jong manne in ons glorie
Die girls wou ons nooit glo nie
Stories gespin, ons was helde daarin
Soos batman en Robin
Deur dik en dun
Rebel en rats ons het gewen
En res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie
Of ons nie iets leer nie
Ons is rebel en rats
Wingman vir altyd
My beste pel
Saam het ons geval
En mekaar op getel.
Jing manne in ons glorie
Niemand wou ons glo nie
Dinge begin
Met ons harte daarin
Vandag is dit die dinge
Ja die dinge wat tel
Koor
Dis ons storie
Dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam
As ons paaie in n ander rigting gaan
Gaan ons storie saam
Koor



Writer(s): Darren Kurt, Emil Struwig


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
//}