paroles de chanson Dankie - Lance James
Dankie
Vir
hierdie
skone
môre
Dankie
Vir
hierdie
nuwe
dag
Dankie
Dat
U
oor
my
gewaak
het
deur
die
donker
nag
Dankie
Vir
al
die
goeie
vriende
Dankie
Vir
elke
boom
en
blom
Dankie
Vir
al
die
seëninge
wat
na
my
toe
kom
Dankie
Vir
elke
kinderlaggie
Dankie
Vir
elke
sonnestraal
Dankie
Dat
ek
my
weg
terugvind
waar
ek
ookal
dwaal
Dankie
Vir
vlaktes
en
vir
berge
Dankie
Vir
elke
silwer
stroom
Dankie
Vir
al
ons
ideale,
elke
goue
droom
Dankie
Vir
elke
kinderlaggie
Dankie
Vir
elke
sonnestraal...
Dankie
Dat
ek
my
weg
terugvind
waar
ek
ookal
dwaal
Dankie
Vir
hierdie
skone
môre
Dankie
Vir
hierdie
nuwe
dag
Dankie
Dat
U
oor
my
gewaak
het
deur
die
donker
nag
Dankie
Dat
U
oor
my
gewaak
het
deur
die
donker
nag
1 50 Goue Jare
2 Mama's Don't Let Your Babies Grow up to Be Cowboys
3 Ballad of the Green Berets
4 Waltzing Maria
5 The Last Cowboy Song
6 Adios Amigo
7 I Love You Because
8 Distant Drums
9 Mooifontein
10 Vicki
11 That Silver-Haired Daddy of Mine
12 The Farmer and the Lord
13 Don't Let Me Cross Over
14 Bymekaar
15 Ahoi Madagaskar Ahoi
16 Blue Spanish Eyes
17 The Streets of Laredo
18 I Walk the Line
19 No Charge
20 He Stopped Loving Her Today
21 Sing
22 Dankie
23 Deck of Cards
24 Hoe Groot Is U - How Great Thou Art
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.