paroles de chanson Die Stem van Suid-Afrika - Lance James
Uit
die
blou
van
onse
hemel,
Vit
die
diepte
van
ons
see.
Oor
ons
ewige
gebergtes
Waar
Die
kranse
antwoord
gee,
Deur
ons
ver-verlate
vlaktes
Met
die
kreun
van
ossewa
Ruis
die
stem
van
ons
geliefde,
Van
ons
land
Suid-Afrika
Ons
sal
antwoord
op
jou
roepstem,
Ons
sal
offer
wat
jy
vra:
Ons
sal
lewe,
ons
sal
sterwe
Ons
vir
jou,
Suid-Afrika.
Op
U
Almag
vas
vertrouend,
Het
ons
vadere
gebou:
Skenk
ook
ons
die
krag,
o
Here!
Om
te
handhaaf
en
te
hou
Dat
die
erwe
van
ons
vaad're
Vir
ons
kinders
erwe
bly:
Knegte
van
die
Allerhoogste,
Teen
die
hele
wereld
vry.
Soos
ons
vadere
vertrou
het,
Leer
ook
ons
vertrou
o
Heer
Met
ons
land
en
met
ons
nasie
Sal
dit
wel
wees,
God
regeer.
1 Lola
2 A Tree by the Roadside
3 We'll Meet Again My Friend
4 He'll Have to Go
5 Food On the Table
6 Tennessee Waltz
7 God Made Love
8 Die Stem van Suid-Afrika
9 Desiderata
10 Release Me
11 The Three Bells (The Ballad of Jimmy Brown)
12 Hantamberge
13 The Call of South Africa
14 Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop
15 Sonskyn en Goud
16 Groen Koringlande
17 Vriendskap
18 Nkosi Sikelel'iAfrika / Die Stem / The Call
19 Die Stem / The Call (Instrumental Version)
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.