Laurika Rauch - Die Windmeul - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Laurika Rauch - Die Windmeul




Die Windmeul
Ветряная мельница
Rond soos ′n sirkel in 'n kringloop, soos ′n wiel draai in 'n tol,
Кругом, как круг в круговороте, как колесо вращается в юле,
G'n begin en ook g′n einde op ′n eind'lose katrol,
Нет начала и нет конца на бесконечной катушке,
Soos ′n rots val deur die ruimte, of 'n karnavalballon,
Как скала падает сквозь пространство, или карнавальный шар,
Soos ′n mallemeul se draaipad, draai hy kringe om die son,
Как лопасти мельницы, он кружит вокруг солнца,
Soos die hand van 'n horlosie die minute weer laat leef
Как стрелка часов снова оживляет минуты
En die aarde soos ′n appel deur die stille ruimte sweef,
И Земля, словно яблоко, парит в тихом космосе,
Soos die sirkel van die wiel in die windmeul van jou siel.
Как круг колеса в ветряной мельнице твоей души.
Soos 'n tonnel deur die aarde na 'n tonnel ongekaart
Как туннель сквозь землю к туннелю неизведанному
Waar jy afklim in ′n kelder na die kamers van jou hart,
Где ты спускаешься в подвал, к комнатам своего сердца,
Soos ′n deur wat draai en draai in 'n half-vergete droom
Как дверь, вращающаяся в полузабытом сне
Of die kringe van ′n klippie wat gegooi is in 'n stroom,
Или круги от камешка, брошенного в поток,
Soos die hand van ′n horlosie die minute weer laat leef
Как стрелка часов снова оживляет минуты
En die aarde soos 'n appel deur die stille ruimte sweef,
И Земля, словно яблоко, парит в тихом космосе,
Soos die sirkel van die wiel in die windmeul van jou siel.
Как круг колеса в ветряной мельнице твоей души.
Beelde dans deur jou geheue, woorde wat nooit wil gaan lê,
Образы танцуют в твоей памяти, слова, которые не хотят улечься,
En die somer aan flarde, het ek iets verkeerd gesê?
И лето лежит в клочьях, неужели я сказала что-то не так?
Liefde wandel oor die duine los sy spore in die sand,
Любовь бродит по дюнам, оставляя следы на песке,
Is die klank van daardie dreuning net die vingers van jou hand?
Этот гул это всего лишь пальцы твоей руки?
Foto′s hang in donker gange, die fragmente van 'n lied,
Фотографии висят в темных коридорах, фрагменты песни,
Half-vergete jong gesigte in die skadu's van verdriet,
Полузабытые юные лица в тени печали,
Toe jy weet dat dit verby is en die herfs haar blare saai
Когда ты знаешь, что все кончено, и осень сеет свои листья
Word die maalstroom van die afskeid net ′n laaste soen koebaai.
Водоворот прощания становится лишь последним поцелуем на прощание.
Soos ′n sirkel in 'n kringloop, ′n wiel draai in 'n tol,
Как круг в круговороте, колесо вращается в юле,
Geen begin en ook g′n einde op 'n eind′lose katrol
Нет начала и нет конца на бесконечной катушке
En die beelde draai verby - soos die sirkel van die wiel
И образы проносятся мимо - как круг колеса
In die windmeul van jou siel.
В ветряной мельнице твоей души.





Writer(s): Alan Bergman, Marilyn Bergman, Michel Legrand


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.