paroles de chanson Die Goue Uur - Laurika Rauch , Bittereinder
                                                Daar′s 
                                                bloed 
                                                op 
                                                my 
                                                tong
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                ek 
                                                swem 
                                                nog 
                                                altyd 
                                                stroom-op
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                jou 
                                                hart 
                                                in 
                                                die 
                                                donker
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                soen 
                                                is 
                                                tog 
                                                oopmond
 
                                    
                                
                                                OK, 
                                                los 
                                                die 
                                                verwysings
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                ek 
                                                en 
                                                dis 
                                                jy
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                alles 
                                                is 
                                                anders
 
                                    
                                
                                                Ons 
                                                altwee 
                                                verdwyn
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                brug 
                                                staan 
                                                nou 
                                                hier
 
                                    
                                
                                                ′N 
                                                pad 
                                                deur 
                                                die 
                                                wolke
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                straatligte 
                                                flikker
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                stene 
                                                is 
                                                longe
 
                                    
                                
                                                Ons 
                                                sing 
                                                sonder 
                                                klank
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                ruimte 
                                                vibreer
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                oomblik 
                                                word 
                                                tydloos
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                nou! 
                                                dit 
                                                gebeur!
 
                                    
                                
                                                Ek's 
                                                die 
                                                goue 
                                                uur
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                skadu 
                                                wat 
                                                dryf 
                                                in 
                                                die 
                                                kollig
 
                                    
                                
                                                Musiek 
                                                in 
                                                figuur
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                staan 
                                                op 
                                                die 
                                                strand
 
                                    
                                
                                                Onverantwoordelik
 
                                    
                                
                                                Wild 
                                                soos 
                                                die 
                                                land
 
                                    
                                
                                                Onbetroubaar 
                                                soos 
                                                woorde
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                gaan 
                                                haal 
                                                uit 
                                                die 
                                                storm
 
                                    
                                
                                                En 
                                                bring 
                                                dit 
                                                vir 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                beelde 
                                                wat 
                                                vorm
 
                                    
                                
                                                Ontembaar 
                                                en 
                                                rou
 
                                    
                                
                                                Hulle 
                                                gloei 
                                                in 
                                                jou 
                                                hande
 
                                    
                                
                                                En 
                                                brand 
                                                in 
                                                jou 
                                                oë
 
                                    
                                
                                                En 
                                                vloei 
                                                deur 
                                                jou 
                                                are
 
                                    
                                
                                                In 
                                                ′n 
                                                vreemde 
                                                patroon
 
                                    
                                
                                                En 
                                                hier′s 
                                                die 
                                                vertaling
 
                                    
                                
                                                Deur 
                                                vlammende 
                                                pen
 
                                    
                                
                                                Klankgolfopenbaring
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                boodskapperstem
 
                                    
                                
                                                Ek's 
                                                die 
                                                goue 
                                                uur
 
                                    
                                
                                                ′N 
                                                skadu 
                                                wat 
                                                dryf 
                                                in 
                                                die 
                                                kollig
 
                                    
                                
                                                Musiek 
                                                in 
                                                figuur
 
                                    
                                
                                                Ek's 
                                                die 
                                                goue 
                                                uur
 
                                    
                                
                                                ′N 
                                                skadu 
                                                wat 
                                                dryf 
                                                in 
                                                die 
                                                kollig
 
                                    
                                
                                                Musiek 
                                                in 
                                                figuur
 
                                    
                                Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
                