Laurika Rauch - Kom Laat Ons Sing - Deel Een paroles de chanson

paroles de chanson Kom Laat Ons Sing - Deel Een - Laurika Rauch




Net soos 'n ongenooide gas
So sal die liefde jou verras
Ek het 'n wys ou uil hoor sing
Dis 'n tydelike ding
Die liefde kom die liefde gaan
Eendag sal ek dit wel verstaan
Tot daardie dag sal ek onthou
Ek was baie lief vir jou
Kom laat ons sing kom laat ons sing
Dis 'n tydelike ding
Later sal ek tog onthou
Ek was baie lief vir jou
Wat sal dit my, my dan baat
As ek jou al, altyd haat?
Dis mos 'n tydelike ding
So't 'n wys ou uil gesing
Maar ek sal sing, ja, ek sal sing
Van hierdie tydelike ding
Die liefde bring jou wel plesier
Al is dit net 'n bietjie duur
Kom laat ons sing kom laat ons sing
Dis 'n tydelike ding
Later sal ek tog onthou
Ek was baie lief vir jou
Kom laat ons sing kom laat ons sing
Dis 'n tydelike ding
Later sal ek tog onthou
Ek was baie lief vir jou
Ek was baie lief vir jou
Ek was baie lief vir jou



Writer(s): Christopher Torr


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.