Loki Rothman feat. Pierre Greeff - My Kamer paroles de chanson

paroles de chanson My Kamer - Loki Rothman feat. Pierre Greeff



Ek het al lankal immigreer
Na n kamer in my kop
Want daar hou ek versigtig
Die wereld om my dop
My kamer bied n skuilte as die
Storms buite woed
My kamer ken gehuime
Ja my kamer ken my goed
Beskut my teen n wereld waar ek ongemaklik leef
Laat my rustig leef
Die wereld is my wereld is my woning nie
Troshius sou verstaan
Ek reis al meer na binne
Tot dit tyd word om te gaan
Tyd word om te gaan
My kamer het geen meubels
Geen boek of skildery
Geen spinnrak of rommel
Om my aandag af te lui
My kamer het groot vensters
Sonder lyke of gordyn
Die uitsug onbelemmerd
Met die son wat helder skyn
Die wereld is my woning nie
Troshius sou verstaan
Ek reis al meer na binne
Tot dit tyd word om te gaan
Elke eeu word gevlinkgerepeteer
Met die rolverdeling dekor verander
Maar waar is die groot regiseur
Waar is die groot regiseur?
Die wereld is my woning nie
Troshius sou verstaan
Ek reis al meer na binne
Tot dit tyd word om te gaan
Tyd word om te gaan



Writer(s): amanda strydom


Loki Rothman feat. Pierre Greeff - My Kamer
Album My Kamer
date de sortie
21-04-2016



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.