Melody 4 - Woning Daar Bo paroles de chanson

paroles de chanson Woning Daar Bo - Melody 4




Ek is tevrede met my wooning op aarde
'N Bietjie silwer en 'n bietjie goud
Maar in die Godstaat wag 'n wooning vir my
Waar ek met Jesus vir ewig sal bly
Ek het 'n wooning daar bo in die hemel
'N Plek wat Jesus vir my berei
'N Stad van glorie en ook van vreugde
'N Mooi paleis waar ek eendag sal bly
Voor niemand moet ek verlaat of ensaam
Jesus bemoedig, Hy sal jou leê
Ek is 'n pelgrim op soek na my toeste
My hemelwooning, 'n hart en 'n kroon
Ek het 'n wooning daar bo in die hemel
'N Plek wat Jesus vir my berei
'N Stad van glorie en ook van vreugde
'N Mooi paleis waar ek eendag sal bly
'N Mooi paleis waar ek eendag sal bly



Writer(s): Ira F. Stanphill, Gerhard Van Deventer


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.