Nicholis Louw - Praat Met My paroles de chanson

paroles de chanson Praat Met My - Nicholis Louw



Jou liefde is so kosbaar sal dit ooit vergaan
Alles het verander toe jy voor my kom staan
En hoe ek net geweet het dat ek en jy kan hou
Maar nou moet jy onthou
Ja ek het my foute maar jy moet net verstaan
Met jou is alles anders die wêreld kan vergaan
As jy my roep is ek daar ons loop die pad mos saam
Al wat ek vra is praat met my
Praat met my ek wil jou verstaan
Praat met my as iets jou pla
Praat met my ek weet nie hoe jy voel nie
vir my my waar jy staan
Jy kry nie soms die kaarte wat jy so graag wil
En jou trane kom dan later wat gaan jou hart dan
En blindelings probeer jy dan om jou hartseer weg te steek
Jou hart wil breek praat met my
Waarvoor is ek daar as jy nie in my kan vertrou
Weet jy hoe verkeerd dit is vir die liefde wat ons bou
Is jy in of is jy uit besluit dit nou besluit dit nou
Besluit dit nou



Writer(s): Nicholis Louw


Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand
Album My Hart Is Aan Die Brand
date de sortie
03-10-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.