Nicholis Louw - Vergeet en Vergewe paroles de chanson

paroles de chanson Vergeet en Vergewe - Nicholis Louw



Weggestoot verneuk verniel
Duisend trane verloor nog 'n siel
In die donker agter die deur
Hoekom maak ons mekaar so seer
Goddeloos hoogmoed en moord
Jaloesie vertroue oorboord
Die kinders huil sal ons eendag leer
Hoekom maak ons mekaar so seer
Vergeet en vergewe
Vergewe my sonde weer
Staan by die wete
Dis wat die liefde leer
Vergeet en vergewe
Vergewe die laaste keer
Begin by die einde
Tussen die lyne
Vergewe al maak dit seer
Mishandel vervloek en verward
Nog 'n leuen die tong is 'n swaard
Vat die woord kom ons probeer
Waarvoor maak ons mekaar so seer



Writer(s): Joachim Horn-bernges, Andre Franke, Niel Schoombee, Marc Brendon, Fr: Don Kelly


Nicholis Louw - 'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
Album 'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw
date de sortie
14-01-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.