Onbeskaamd - Hoe Groot Is Ons God - Live paroles de chanson

paroles de chanson Hoe Groot Is Ons God - Live - Onbeskaamd



Die weelde van die Heer,
Geklee in majesteit
Die hele aarde juig,
Die hele aarde juig
Hy klee Homself in lig,
En duisternis moet vlug
Begin en die einde,
Begin en die einde
Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God
Eeue kom en gaan
En tyd is in Sy hand
Begin en die einde,
Begin en die einde
Die Godheid, Drie-in-een
Vader, Gees en Seun
Die Leeu en die Lam,
Die Leeu en die Lam
Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God
Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God
Naam bo ekle naam
Waardig is die lam
My hart sal sing
Hoe groot is ons God
Naam bo ekle naam
Waardig is die lam
My hart sal sing
Hoe groot is ons God
Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God
Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God



Writer(s): Ed Cash, Chris Tomlin, Jesse Pryor Reeves


Onbeskaamd - Hoop Vir 'n Nasie Met Angus Buchan
Album Hoop Vir 'n Nasie Met Angus Buchan
date de sortie
01-06-2008




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.