Onbeskaamd - Naby paroles de chanson

paroles de chanson Naby - Onbeskaamd



Vader ek is jammer oor wat ek van u gemaak het
Want die goue kalf was goed genoeg vir my
Ek was bang om naby u te wees
Want in u teenwoordigheid ontvou my hele lewe
Ek wil naby aan u wees, ek wil naby aan u wees
Ek wil naby aan u wees, ek wil naby aan u wees
Die woestyn maak my soms moeg en leeg
En my voete is al stukkend en seer
Want my onvolmaakte keuses het vir my net pyn gebring
Maar ek kies nou dat u my weer sal lei
Ek wil naby aan u wees, ek wil naby aan u wees
Ek wil naby aan u wees, ek wil naby aan u wees
Ek wil weer voor u staan
Onbeskaamd voor u
Maak my hande skoon
Om soos u sin te lyk
Ek wil naby aan u wees, ek wil naby aan u wees
Ek wil naby aan u wees, ek wil naby aan u wees



Writer(s): Gerrit Van Veuren


Onbeskaamd - Onbeskaamd 2
Album Onbeskaamd 2
date de sortie
05-01-2009

1 Naby




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.