Patrizio Buanne feat. Lianie May - Jy Soen My Nie Meer Nie paroles de chanson

paroles de chanson Jy Soen My Nie Meer Nie - Patrizio Buanne , Lianie May



Patrizio Buanne & Lianie May
Ek kan onthou hoe jy by my pas
Ek kan onthou hoe perfek dit was
Maar ek soek na jou
En my hart voel rou
Ek's goed genoeg as dit vir jou pas
Maar skuins twaalf word ek net 'n las
En dit maak my so seer
Wanneer sal ek ooit leer
Patrizio & Lianie:
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens
Kyk en probeer alles reg te wens
As ek weet dis te laat
Hoe volg ek my eie raad
Want ek's nou gebreek
Alles net oor jou
Voel jou mes in my steek
Het jy geen berou
Eendag sien ek jou weer
Voel jy ook nou die seer
Patrizio & Lianie:
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Was ek te koud vir jou harde lyf
Was ek net moeg dat jy my so rondskuif
Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam
Want jy het nou jou kans laat verbygaan
Patrizio & Lianie:
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas



Writer(s): johan voster


Patrizio Buanne feat. Lianie May - Dankie (Thank You) Suid Afrika
Album Dankie (Thank You) Suid Afrika
date de sortie
01-01-2013



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.