Piet Botha - Catharina paroles de chanson

paroles de chanson Catharina - Piet Botha




Kyk hoe kom hulle aan
So een vir een voor die wintermaan
Jy't my altyd vertel dis die westewind
Wat die hekse bring
Maar Helena het my altyd gevra
Wat jag jou my kind
Maar jy soek en jy soek
En wat het jy gevind
Vir Catharina
En die wind
Miskien was jy die wind
Maar eerder die reën
Of die middernagtrein
Jy't my altyd vertel dis die westewind
Wat die hekse bring
Maar Helena het my altyd gevra
Wat jag jou my kind
Maar jy soek en jy soek
En wat het jy gevind
Vir Catharina
En die wind



Writer(s): Jacob Pieter Botha


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.