Ray Dylan - Warm Girls En Koue Bier paroles de chanson

paroles de chanson Warm Girls En Koue Bier - Ray Dylan



My ou maat van yster en draad
Draai die volume oop laat die lyne loop
Dit is nou naweek tyd
Nou gaan die manne kyk of al die visse byt
Julle girls maak dit lekker hier
Maak die heupe los, gaan 'n bietjie bos
Dit is nou naweek tyd
Nou gaan ons almal kyk, hoe mooi daai lywe lyk
Los al jou worries, en dit wat jou pla
Moenie hokaai nie, ek kry jou daar
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
So vat hom, maak hom joune
My maat van yster en draad
Ek sien die tyd staan stil
Laat hy val waar hy wil
Die naweek gaan ontplof
Ons raak 'n bietjie rof, so kom ons ry die golf
Julle girls maak dit lekker hier
Met jul cowboy boots, ogies onder daai hoed
Laat ons stof opskop
Laat die harte klop, totdat die son opkom
Los al jou worries, en dit wat jou pla
Moenie hokaai nie, ek kry jou daar
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
So vat hom, maak hom joune
(Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune)
Maak hom joune
(Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune)



Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Vorster Adolf, Dylan Ray


Ray Dylan - Reg Hier In die Middel
Album Reg Hier In die Middel
date de sortie
11-09-2015




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.