Refentse - Anoret paroles de chanson

paroles de chanson Anoret - Refentse



Is sy n blou oog rooikop met n stem van goud want n bad girl blondie
Maak my ook benoud watter een sal dit
Wees wat nommer eerste in my hart gaan wees
Is sy n lid van die kerk?
Of is haar boetie sterk?
Het sy n mond geen tande of is mamma gek sys
Supposed om te weet so bietjie res van my lewe leef
Anoret jy is klaar te lank perfek ma se jys nes die res maar jy bly my
Harts princesss stuur vir my sien jou wil ek
Jou steeds vashou Anoret ag wees tog net my vrou
Se hy willemiena kan haar voete
Dans sy breuk my hart gee jou nog n kans
Sy bedoel vir my sy nie beste nie wil ek haar nie kry
Het sy n boen hokkie lyfie vir n lekker spoed selfs n stamp mielie
Boudjie hou die grassies groen sy die een
Vir my ek weet nie hoe nie maar ek gaan haar kry
Anoret jy is klaar te lank perfek ma se jy is nes die
Res maar jy bly my harts princess stuur vir my sien jou.
Wil ek jou steeds vashou Anoret ag wees tog net my vrou.
Kom ons ry verder as die son en verdwaal onder die sterre en die
Sekelmaan in die maanlig wil ek met jou
Trou want vanaand behoort my hart aan jou
Sy is toe n blou oog brunett haar naam is Anoret Mona lisa
Van n lyfie en vergeet die res ek dink sy hou van my van myyyy
Anoret jy is klaar te lank perfek ma se jy is
Nes die res maar jy bly my harts Princess ...
Stuur vir my sien jou wil ek jou steeds vashou ...
Anoret ag wees tog net my vrou
Anoret ag wees tog net my vrou



Writer(s): Morake Refentse


Refentse - Deur My Venster
Album Deur My Venster
date de sortie
25-04-2017




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.