Robbie Wessels - Verbode Vrugte paroles de chanson

paroles de chanson Verbode Vrugte - Robbie Wessels




My meisie wil vir my
Ek het langs 'n ander paar boude gelê
En dis hoe sy daarvan weet
Ek het my boxer by Sonja vergeet
My Spiderman boxer by Sonja vergeet
Verbode vrugte
Is vreeslik lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is vreeslik lekker
Verbode vrugte
Is nice
Sonja bly oorkant die straat
Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad
En dit is toe wat gebeur
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer
En haar sagte wit boudtjies met room in te smeer
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice



Writer(s): Wessels Robb


Robbie Wessels - Grootste Treffers
Album Grootste Treffers
date de sortie
07-03-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
//}