Snotkop - Aktiwiteite Wat Belangrik Is paroles de chanson

paroles de chanson Aktiwiteite Wat Belangrik Is - Snotkop



Snotkop
Woooohoooo
Nee wag lat on seers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol lat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag lat ons eers bietie brannas drink
Girls skut daai boude lat dit ganster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ewig
Eh - ewig
Dronk raak, vas dans
Ek love dit want eks Afrikaans
Gat swaai tjoppies braai
Kyk dis mos die lewe daai
Nee wiet nou tyd om onplesierig te sit
Neeee
Dies aktiwiteite wat belangrik is
Nee wag lat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol lat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag da tons eers bietie brannas drink
Girls skut daai boude dat dit ganster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Eh ewig
Lyf vryf party shots baby give me all you got
Byk dans kort rok party in my bokser shorts
Nee wiet no ulus om onplesierig te sit
Neeeee
Dies aktiwiteite wat belangrik is
Nee wag dat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol lat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag la tons eers bietie brannas drink
Girls skut daai boude dat dit ganster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Eks nou nie lus om te sit met n soet tand en n bril
As jy my soek eks by die kroeg langs al die girls wat lekker soen
As jy my vra eks by die bar asof ek elke dag verjaar
As jy my soek eks op die vloer met ongelooflike moves
Die moves is crazy
Nee wag dat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol lat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag lat ons eers bietie brannas drink
Girls skut daai boude lat dit ganster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Eh vir ewig



Writer(s): Francois Henning,, Mark Kahn,


Snotkop - Soos 'n Boss
Album Soos 'n Boss
date de sortie
18-07-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.