Spoegwolf - Hartaanval paroles de chanson

paroles de chanson Hartaanval - Spoegwolf




Hartaanval
Hoor my val
Volg my hier
Volg my hier
Op die see se wal
Vat weer aan my arm
Volg my hier
Volg my hier
Is dit tydelik?
Of uiteindelik?
Maak dit hier
Maak dit hier
Nou, my donker toring
Nou, my donker toring
Nou, my donker toring
Nou, my donker toring





Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.