Spoegwolf - Wals paroles de chanson

paroles de chanson Wals - Spoegwolf



Kathryn,
Wil jy
Wals?
My hart
Het al
Hell toe
Gegaan
En my vriende
Is die
Waters in
Om die
Stukkies op planke
Te haal
Jy maak my
Een sekonde oud
Jy maak
My een sekonde oud
Die grasse is
Al lank
Die "band" wat hier êrens wegkruip
Speel
Van Jesus en harde hout
Tussendeur stukkies van jou
Jy maak my
Een sekonde oud
Jy maak
My
Een sekonde oud
Maar staan my digter by
Hoe alleen
Wil jy eintlik wees?
Maak jou hande
Vas aan my
En ai
Jy is die gryp
Wat my
Nog stadig kry
Ja jy
Jy is die gryp
Wat my
Nog
Stadig kry
(Solo)
Nee
Ek weet nie
Waarheen
My bloedklonte
Loop nie
Maar jy het êrens
Hier in my kom sit



Writer(s): daniel stephanus rudolph du toit


Spoegwolf - Swaartekrag
Album Swaartekrag
date de sortie
01-11-2012




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.