paroles de chanson




Maak die deur oop
Sit die lig aan
Jy's die hitte in hierdie huis
Bel my broers ook
ek's veilig
Ons het te lank op die veld gebly
Ek was 'n kind in die straatlig
Daar was zombies in die strate
Jy was hoog in jou kamer
Met daai borsel in jou hare
Nou's ons dertig jaar oud
Met 'n huis in 'n woud
Ons stap ons honde waar die son bars
Ek onthou soms die kind
Wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe
Bring jou denim
Bring jou vlerke
Ek wil gaan waar die klowe skeur
Hou die stuurwiel
Hou my hart ook
Dalk is om oor te gaan
Die beste weg deur
Ek was 'n kind op my bergfiets
Ons kon vlieg met die stroompies
Jy't gaan stap in die berge
Met daai briewe van jou pa-hulle
Nou's ons dertig jaar oud
Met 'n huis in 'n woud
Ons stap ons honde waar die son bars
Ek onthou soms die kind
Wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe
Nou's ons dertig jaar oud
Met 'n huis in 'n woud
Ons stap ons honde waar die son bars
Ek onthou soms die kind
Wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe
Aan ons lywe, ooh
Aan ons lywe, ooh
Ooh, ooh



Writer(s): Chaise Williams, Van Der Merwe Albert, Du Toit Daniel, Johan Moskou Du Toit Copyright: Active Music Publishing Pty Ltd



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
Chargement
Chargement