paroles de chanson Pa En Seun - Steve Hofmeyr
Ek
staan
hier
alleen
langs
jou
graf
En
ek
wens
so
graag
jy
was
nog
hier
Dat
ons
net
kon
praat,
En
ons
trots
kon
laat
vaar
En
ek
net
jou
Pa
kon
wees
Net
die
beste
vir
jou
wil
ek
hê
Maar
daai
woorde
was
nooit
net
gesê
En
hier
waar
jy
lê
my
seun
weet
ek
nie
Tyd
was
te
min
om
oor
te
begin
Sê
my
hoe
sê
'n
Pa
vir
sy
seun
In
Jou
het
ek
lewe
gevind
Ek
het
jou
lief
jy's
my
kind
Jy's
my
kind
Sê
my
hoe
word
'n
Pa
so
alleen
Dit
voel
soos
my
enigste
seun
Die
Here
het
jou
my
geleen
Jou
woorde
draai
steeds
in
my
kop
Daar
is
soveel
wat
'n
Pa
nog
wou
vra
Maar
eendag
moes
jy
ook
'n
pa
word
my
kind
En
dan
sou
jy
alles
verstaan
Soos
'n
pa
wat
sy
lewe
sou
gee
Met
sy
trane
wat
die
see
weg
sou
vee
Maar
hier
waar
jy
le
my
seun
Weet
ek
die
tyd
was
te
min
En
niks
maak
meer
sin
Se
my
hoe
se
'n
Pa
vir
sy
seun
In
Jou
Het
ek
lewe
gevind
Ek
het
jou
lief
jy's
my
kind
Jy's
my
kind
Sê
my
hoe
word
'n
Pa
so
alleen
Dit
voel
soos
my
enigste
seun
Die
Here
het
jou
my
geleen
Maar
toe
in
die
nag
het
hy
jou
kom
haal
en
in
my
spyt
besef
ek
te
laat,
ek
het
my
altyd
gedra
en
ek
bly
nog
altyd
jou
pa
Se
my
hoe
se
'n
Pa
vir
sy
seun
In
Jou
Het
ek
lewe
gevind
Ek
het
jou
lief
jy's
my
kind
Jy's
my
kind
Sê
my
hoe
word
'n
Pa
so
alleen
Dit
voel
soos
my
enigste
seun
Die
Here
het
jou
my
geleen
Se
my
hoe
se
'n
Pa
vir
sy
seun
![Steve Hofmeyr feat. Armand Hofmeyr - 25 Jaar Se Beste](https://pic.Lyrhub.com/img/f/p/9/0/k_6t2l09pf.jpg)
1 Ek Weet Jy Weet
2 Ver Hiervandaan
3 Laaste Lag
4 Agter Elke Man
5 Hand Upon My Shoulder
6 Lose When You Lie
7 Ek ken Jou Soms
8 Rosie (1944)
9 Die Sprokie
10 Boe!
11 Deur Jou Vingers
12 Kyk Hoe Lyk Ons Nou
13 No Hero
14 Kiss Me
15 Daar Waar Jy Moet Wees
16 Love's The Light
17 Verstaan Mekaar
18 Die Kind
19 Assegaai
20 Engele Om Ons
21 Amper
22 Maak Die Bulle Almal Bokke
23 Die Bloubul
24 Pampoen
25 My Diefie My Dufie
26 Kaapse Draai
27 Prove Me Wrong (Prove Me Right)
28 Waarmaker
29 God Sê Bedelaar
30 Windgat De Klerk
31 FM Stereo
32 Juliet
33 Blou Ballon
34 DKW
35 Kol Op Die Maan
36 Ons Sal Dit Oorleef
37 Pa En Seun
38 Lied Van My Hart
39 Tjoklitbeksoentjies
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.