Steve Hofmeyr - Tjoklitbeksoentjies paroles de chanson

paroles de chanson Tjoklitbeksoentjies - Steve Hofmeyr



Ek is ek en ek's jou gek
Jy is jy want jy is vry
Agter jou aan daar kom ek aan
Ek is hier te kort en daar te lank
Vir jou is alles net vir nou
Jy weet vir my is dit lewenslank
Sonder jou tjoklitbeksoentjies
So sag soos katoentjies
Is my hart weer in stukke gekneus
Jou tjoklitbeksoentjies
So rond soos pampoentjies
So nat soos 'n worshond se neus
Ek is ek en dies my plek
My tafel is vir twee gedek
Met tjoklits vir my as ek ophou huil
Ek's hier gekwes en daar gewond
Ek gee bes, soos tjoklits lê,
Stukkies van jou in my lewe rond
Sonder jou tjoklitbeksoentjies
Is ek onvoldoentjies
'N halwe boks tjoklits is leeg
Jou tjoklitbeksoentjies
Gereeld soos seisoentjies
Is my lewe bittersuurdeeg
Ek's jou held maar ek sal smelt
Sonder jou, om my gevou,
Soos liefde gesink in papiertjies wat blink



Writer(s): Steve Hofmeyr


Steve Hofmeyr - 25 Jaar Se Beste
Album 25 Jaar Se Beste
date de sortie
30-11-2012




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.