Taboe - Tussen Treine paroles de chanson

paroles de chanson Tussen Treine - Taboe



Ek wonder wat van jou geword het
Jy wat nog so by my spook
Ek weet net ons het die vuur gemaak
Die wêreld aan die brand gestook
Nou is die nagte soveel stiller
Die dae eis hul eie tol
Maar ons twee was die wilde
Wind se blare
Ons kaartjies die hele wêreld vol
O



Writer(s): Westhuizen Richard Van Der


Taboe - Wie Dit Mag Aangaan
Album Wie Dit Mag Aangaan
date de sortie
01-07-2010



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.